Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

KokkewietM

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n oop en eerlike mens. What you see is what you get! Ek is mal oor die buitelewe, braai en saam met...

SoekJou_569

48 - Pretoria, Gauteng

Ek ia baie eerlik en reguit hou daarvan om uit te gaan en lekker dinge te doen. Van scuba duik tot loop lang die...

Spontaanmensie

55 - Roodepoort, Gauteng

Ek is tans eensaam en is opsoek na 'n lewensmaat en soek iemand om saam met my die lewe te geniet.

MNRVriendelik

23 - Pretoria, Gauteng

Vriendelike persoonlikheid. Lief vir die natuur, kuier saam vriende. Ontspanning kyk flieks.Leer nuwe mense ken....

Malleus

32 - Pretoria, Gauteng

Ek het n sagte hart en is plat op die aarde. Die Here is baie belangrik in my lewe. Ek is glad nie iemand wat...

Alleycat1967

34 - Zeerust, Noord-Wes

Ek is baie selfstandig, weet wat ek in die lewe wil he. Hou van reis en nuwe dinge en plekke sien. Teruggetrokke...

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Thank you for this service, I have had success in finding my forever match.

Beverly, 2016-07-11

I have not been on JWMatch very long and I had somewhat given up hope of finding someone to love. But I believe that Jehovah had someone very special waiting for me. We started communicating several weeks ago and it was just an instant connection from the first message that he sent me. We have met in person and we have exchanged promise rings, it was amazing. I love him with all my heart and I know he loves me too... We want to thank JWMatch for the hand you had in us meeting...

Ana, 2016-08-02

Thanks for you professionalism by giving people the opportunity to use social media to communicate with others and start a relationship that can bring to marriage with the right person. Thanks again and I will refer always your service to any friend willing to find the right mate by using social media.

Maxene, 2016-06-15