(Sitename) is enrstig oor die veiligheid van ons lede.

Onvanpasde Gedrag

Indien die gedrag van 'n ander lid jou rede gee vir kommer, voltooi asseblief die onderstaande vorm met die keuse van die opsie "Rapporteer n lid vir onvanpasde gedrag" met soveel besonderhede as moontlik. Alle klagtes word in vertroue hanteer. By ons uitsluitlike diskresie, kan ons waarsku, skors of enige lid se profiel verwyder waar bewerings van onvanpasde gedrag aangemeld is.

As jy ons wil kontak oor enige ander aspek van die diens, moet jy asseblief gebruik maak van die algemene kontak ons vorm.

Ernstige Voorval

Indien jy 'n meer ernstige voorval wil aanmeld, of indien jy voel dat jou veiligheid in onmiddellike gevaar is, stel ons voor dat jy die polisie onmiddellik kontak. Laat weet asseblief ook ons Kliente Diens Span met behulp van die vorm hieronder in die keuse van die opsie "Rapporteer n ernstige voorval". 'n Senior lid van ons span sal so gou moontlik reageer.

*: Verpligte Veld


Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n lid nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n vriend/in!

Dink 'n vriend/in behoort te weet van Sielsmaats? Ons het dit so maklik gemaak dat al wat jy moet doen is om vul die spasies in .