Baie Boodskappe

Jy het jou profiel geskep en jy's reg om te begin, maar waar begin mens? Wat doen jy as jy te veel het om van te kies? Die kans is daar dat jy meer as een persoon gaan kontak... Lees Verder

Betekenisvolle Pasmaats

Kry jy te veel of te min pasmaats? As jy gekyk het na jou pasmaat telling sou jy sien dis 'n tweerigting berekening wat dit bepaal. Lees Verder

Eerste Posse en Afsprake

Hoe begin jy 'n e-pos liefdesverhouding? Waaroor praat mens op 'n eerste afspraak? Terwyl eerste indrukke wel tel, kan mens eers langtermyn sukses bereik wanneer mens mekaar leer ken... Lees Verder

Aanknopingspunt

Wat is die beste benadering wanneer jy iemand vir die eerste keer kontak? Dis 'n vraag omtrent styl: jou styl. Lees Verder

Word Raakgesien

Dit gaan daaroor om raakgesien te word. Hier's 'n paar wenke oor aanlyn flirtasies of afsprake... Lees Verder

Aanlyn Afsprake Veiligheid

Jy het die kans gewaag en 'n profiel aanlyn geskep... Wat nou? Hier is 'n paar praktiese wenke oor veiligheid om te oorweeg. Lees Verder

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n Lid Nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n Pel!

Dink jy 'n pel van jou behoort van Sielsmaats te weet? Ons het dit so maklik gemaak, jy hoef net die leë spasies in te vul.