Het Jy Geweet?
Ons wil van jou hoor... Wat dink jy van die webtuiste se nuwe ontwerp en funksies? Ondervind jy probleme met enige deel van die webtuiste? Het jy enige voorstelle vir nuwe funksies, of verdere vrae oor wat jy op profiele wil sien? Het jy 'n Sielsmaats sukses=-storie om met ons te deel? Watokal op jou brein is, as dit iets met Sielsmaats te doen het, wil ons baie graag hê dat jy vir ons daarvan vertel.
Daar is goeie nuus vir die van julle wat nie toegang het tot 'n skandeerder of digitale kamera nie: Ons offer nou 'n skandeeringsdiens, so pos jou foto's na ons, en ons skandeer dit dan vir jou.
Dat jou op verskeie maniere mense op ons databasis kan vind? Besoek die 'Vind Mense' seksie om die details te lees en die beste metode vir jou omstandighede vas te stel.
Dat ons 'Hulp' seksie 'n gedetaileerde FAQ bevat? Loer daarnavir antwoorde tot meeste van jou vrae. As jy 'n vraag het wat die FAQ nie beantwoord nie, asseblief, vra ons.
Profiele met foto's kry sowat 10 keer meer aandag as die daarsonder? Gaan na 'My Profiel' en kies die 'Foto's skakel om vandag joune optelaai.
Jy kan maklik ander lede by jou gunstelinge lys voeg deur "voeg by gunstelinge" skakel op hulle profiel te klik. As jy interessante profiele in jou gunstelinge hou, kan jy hulle weer maklik die volgende keer opspoor.
Jy kan boodskappe van sekere lede wat jou pla blok, deur eenvoudig op die 'blok hom of haar' skakel op hulle profiel te klik?
Jy kan 'n ogie hou oor al die nuutste profiele met foto's op die webwerf deur die Gallery te besoek? Die Gallery bevat tot 100 van ons lede se nuutste foto's, soekbaar deur land of geslag sodat jy vinnig by die goeie goed kan kom sonder om deur al die massas foto-lose profiele te sloer.


