Hierdie is 'n versameling van ons lede se suksesstories wat hulle gekies het om met ons te deel. Indien Sielsmaats jou met iemand spesiaal verbind het, sal ons graag van dit wil hoor. Indien ons jou storie publiseer, sal jy 'n komplimentêre Sielsmaats -subskripsie ontvang, wat jy aan 'n vriend kan gee, aangesien jy dit nie meer self gaan benodig nie! Op hierdie manier, kan iemand vir wie jy omgee 'n kans staan om 'n ideale maat op dieselfde manier te vind as wat jy het.

Riaan, 2012-01-02

Die website was baie nice dit was my eerste keer, ek het binne twee dae die liefde van my lewe gevind. Dankie vir julle wat moeite doen met sites soos hierdie dit word wardeer en dit werk. Die boer het sy bokkie gekry Lees Meer

Porky, 2011-12-23

Nooit het ek gedink ek sal op my ouderdom weer 'n goeie maat en vriend ontmoed nie. Hy is daar!!... Behalwe hierdie spesiale mens, het ek ook soveel ander goeie vriende gemaak met wie ek gereeld in kontak is. Baie dankie . Julle verloor dalk nou 'n subskripsie, maar het 'n lewenslange venootskap geskep. Groete en baie liefde aan julle almal. Lees Meer

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n lid nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n vriend/in!

Dink 'n vriend/in behoort te weet van Sielsmaats? Ons het dit so maklik gemaak dat al wat jy moet doen is om vul die spasies in .