Jy kan jou profiel skep, pasmaats soek en selfs boodskappe van subskripsiehouers ontvang terwyl jy 'n gratis lid is, maar jy moet 'n Sielsmaats subskripsie koop as jy volle voordeel wil trek uit alles wat die werf jou bied. Hier is 'n opsomming van die voordele wat jy as 'n subskripsiehouer sal ontvang.
As 'n gratis lid kan jy:
- Jou profiel skep en tot tien foto's oplaai
- Ander lede laat weet dat jy belangstel deur hulle gunstelinge te maak
- Uitvind wie jou top 100 pasmaats is
- Boodskappe ontvang en antwoord met een van ons vinnige "EenLyners"
Subskripsiehouers het volle toegang tot die hele reeks funksies:
- Die opstel van 'n private, slegs per uitnodiging, fotogalery
- Om ander lede te kontak met behulp van ons veilige en privaat boodskapsdiens
- Om tot 1000 pasmaats te ontvang
Om 'n Sielsmaats subskripsie te koop is vinnig, veilig en bekostigbaar. Gaan kyk na ons subskripsie tariewe.
Reeds 'n lid? Teken aan


