Gemodifiseerde profiel #1 van 1 Keer terug

RMZA

Manlik

As jy iemand wil vat vir n ride , hou verby , tensy dit n Joyride is. :)

42GeskeiPretoria (Murrayfield), Gauteng, Suid-Afrika

Profiel Gewysig: 07 Maart 2012

Laaste Aanmelding: 10 Maart 2012

Kliek die "Like" knoppie onder om die profiel met vriende op Facebook te deel.

 

Ons kan nie 'n telling bereken nie omdat jy nie aangemeld is nie

Tweerigtingtreffer

0%

 
 
 

Omtrent hom

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige ligging: Pretoria (Murrayfield), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag: Manlik
Ouderdom: 42
Sterreteken: Kreef
Lengte: 171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe: Gemiddeld
Uiterlike: Aantreklik
Haarkleur: Donkerbruin
Oë Kleur: Groen
Ras: Blank
Huistaal: Afrikaans
Ander Tale: Engels; Ander
Geloof: Christen / Ander
Verhouding Status: Geskei
Verhouding Tipes: Slegs penvriende; Aktiwiteitsmaat; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders: Ja, bly soms by my
Wil kinders hê: Vra my later
Eet Gewoontes: Vra my later
Rook Gewoontes: Nie-roker
Drink Gewoontes: Sosiale drinker
Onderrig: Tegniese Diploma
Beroep: Finansies
Inkomste: Gerieflik
 

Sy Beskrywing

Hoekom moet jy RMZAleer ken?

Ek soek n maat om my lewe mee te deel ,en eendag saam oud te word, Ek hou van lag en le nie in die kroeg rond of gaan saam uit met my buddies nie. Ek werk hard en gee alles vir my gesin.Hou van rondry om nuwe plekke te sien. Fliek, Ys skaats ,Quads , Rugby(maar dit reel nie my lewe nie PVR is wagwoord)
Ek is regtig n gewone ou wat baie handig is in en om die huis, veral met hout en ek verrig wondere met my hande!! Ek kan kos maak...
Kom ons kyk of ek met n tweede kans suksesvol kan wees ek sal jou bederf tot in die afgrond in , wel jy sal soms moet help om koffie en kos te maak!

Ek het n 7 jarige seun wat by my bly so my ideale vrou moet asseblief ook van kinders hou en as jy ook kinders het sal ek hulle met ope arms ontvang! Ek dink eerlikheid sal jou ver in die lewe bring en word gelei deur my Hart! Ek is nie n fly by night nie Ek sal nooit en het nooit buite my huwelik rondgeloop nie. Ek wag in spanning .... weet net nie hoe n ou hierdie dating ding moet hanteer nie , want dis nie asof ek onlangs n date gehad het nie.... kom ons probeer maar....
As jy n mens is wat ander mense wil vat vir n ride , hou verby ek is nie hardup nie..... ps my kind is belangrik in my lewe en dit gaan nie verander nie.

Hy beskryf sy ideale pasmaat so:

Die vrou waarvan ek hou is :

Goed versorg , aantreklik , sexy ,hou van kinders, hou van lag en hou daarvan om aangeraak te word. Ek wil dinge vir jou doen en ek wil he dat jy dinge wat ek vir jou doen waardeer dis al.

Sy moet Liefdevol wees en dit wys en eerlikheid is baie belangrik.

Kontak my asseblief of sit my in jou gunstelinge dan weet ek jy stel belang. My foto's is beskikbaar as ek jou as n gunsteling gelys het.

Hoop om sommer gou van n spesiale vrou te hoor!

Onthou ek het n seun wat by my woon en ek is lief vir hom , dit gaan nie verander nie. Jy Moet van kinders hou!

 

Omtrent Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong: (Bepalend belangrik) Suid-Afrika
Huidige ligging: (Redelik belangrik) Northern Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag: Vroulik
Ouderdomskaal: (Bietjie belangrik) 30 - 42
Sterreteken: Enige
Lengte: (Bepalend belangrik) 150cm (4' 11.1") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe: (Redelik belangrik) Slank; Atleties
Uiterlike: (Redelik belangrik) Skoonheids wenner; Baie Aantreklik; Bo Gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur: Enige
Oë Kleur: Enige
Het 'n Foto: Bepalend belangrik
Ras: (Nie onderhandelbaar nie) Blank
Huistaal: (Redelik belangrik) Afrikaans; Engels
Ander Tale: Enige
Geloof: (Redelik belangrik) Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhouding Status: (Redelik belangrik) Enkellopend; Geskei; Wewenaar/Weduwee
Het Kinders: Enige
Wil kinders hê: Enige
Eet Gewoontes: Enige
Rook Gewoontes: Enige
Drink Gewoontes: Enige
Onderrig: Enige
Beroep: Enige
Inkomste: (Redelik belangrik) Solvent; Genoeg; Gerieflik
 

Meer omtrent hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl: Kort
Gesighare: Ek is gladgeskeer
Sig: Ek het perfekte sig
Ongeskikthede: Ek het geen
Liggaam Kuns: Ek het nie
Mode Sintuig: Hedendaags (Modern, maar nie nodig vir etikette)
Gunsteling Kleredrag: Kortbroek en 'n T-hemp
Persoonlikheidseienskappe
Persoonlikheidstrekke: Gemaklik; Snaaks; Optimisties
Sin vir Humor: Lighartig
Waardevolle kwaliteit: Medelyde; Vriendelikheid; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Betroubaarheid; Chemie; Sexiness
Intelligensie: Intelligent
Regeer deur: Die hart
Partytjie Gedrag: Meng met almal
Ontspanning & Vermaak
Keuse van Tydverdryf: Kyk televisie of 'n fliek
Musiek Voorkeure: Dans / Disco; Pop / Top 40; Rock
Lees: Dis net OK
Boeke: Misdaad; Speurverhale; Selfhulp
Televisie Gewoontes: Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Televisie Programme: Dokumentêre; Musiek Kanale; Sci-Fi; Komedies
Fliek Gereeldheid: Een of twee keer 'n maand
Fliek Voorkeure: Aksie; Komedie; Drama; Misterie
Neem Dwelms: Nooit
Uitgaan & Verhoudings
Huidige Verhoudings: Ek is geskei
Afspraak Aktiwiteite: 'n Fliek; 'n Sport byeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Sport, Stokperdjies & Belangstellings
Sport Deelname: Kyk van die kantlyn af
Sport: Uiterste sportsoorte; Motorsport; Voetbal
Belangstellings: Bordspeletjies; Rekenaar en televisie speletjies; Fotografie; Houtwerk
Werk & Lewensstyl
Lewenspas: Regeerbaar
Tyd by die werk: Ek werk 'n standaard 40 uur week
Kook: Ek hou van kook
Uiteet: Ek eet uit paar keer per maand
Keuken: Amerikaans; Gemorskos; Indies; Suid Afrikaans
Familie Grootte: Ek het broers
Familie Vastheid: Ons is normaal
Tyd Aanlyn: Ek is so een keer 'n dag aanlyn
Hou Van & Hou Nie Van Nie
Gunsteling Kleur: Rooi
Diere: Ek hou van my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het): Hond(de)
Troeteldiere (Hou van): Kat(te)
Prikkels: Selfagting; Flankering; Publieke liefkosing
Dinge wat my afsit: Liggaamdeurprieming; Sarkasme
Drome, Ambisies & Doelwitte
Droom Woning: 'n Huisie in die platteland
Aftree Planne: Deur die land reis met 'n motorwoning
Filosofiese Denke
Godsdienstige Bywoning: Een keer 'n maand
Politiek: Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid: Uiters
 
 
Gemodifiseerde profiel #1 van 1 Keer terug

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English
Sluit gratis aan

Nie 'n lid nie?

Om 'n lid te word is vinnig, maklik en die beste van alles, gratis. Sluit Nou Aan!

Vertel 'n vriend/in!

Dink 'n vriend/in behoort te weet van Sielsmaats? Ons het dit so maklik gemaak dat al wat jy moet doen is om vul die spasies in .