54 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek love die lewe!Leer my ken en besluit self of hierdie donkerkop jou weer laat lag en wonder.Ons is nie gemaak...
54 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Eks hier om my lewe te geniet en te lag😊
Ek love die lewe!Leer my ken en besluit self of hierdie donkerkop jou weer laat lag en wonder.Ons is nie gemaak...
66 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wil graag iemand ontmoet om saam op n spontane wyse die lewe te deel en dit te geniet. Hou van die buite lewe en...
66 - Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wil graag n opregte lewensmaat ontmoet
Wil graag iemand ontmoet om saam op n spontane wyse die lewe te deel en dit te geniet. Hou van die buite lewe en...
43 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n reg opgevoede vrou wat weet hoe om na haar man in haar lewe om te sien. Soek wel geen drama nie. Ek hou...
43 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Kom ek wys jou wat is ware omgee en liefde
Ek is n reg opgevoede vrou wat weet hoe om na haar man in haar lewe om te sien. Soek wel geen drama nie. Ek hou...
67 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is rustig, liefdevol, lief vir die Here, en met ń klein, sagte hart vir mens, dier en die natuur.
67 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom maak my gelukkig.
Ek is rustig, liefdevol, lief vir die Here, en met ń klein, sagte hart vir mens, dier en die natuur.
51 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is self onderhoudend. Baie maklike mens om mee oor die weg te kom. Lojaal en eerlik. Hou van n sin vir humor.
51 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Plein Jane met groot hart opsoek na liefde
Ek is self onderhoudend. Baie maklike mens om mee oor die weg te kom. Lojaal en eerlik. Hou van n sin vir humor.
66 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is baie musikaal en het baie liefde om te gee...n diep siel met n baie suiwer hart vol geloof...hoop vrede en...
66 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Die lewe loop n vreemdr pad
Ek is baie musikaal en het baie liefde om te gee...n diep siel met n baie suiwer hart vol geloof...hoop vrede en...
Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.