leooo

56 – Vanderbijlpark (SW1), Gauteng, Suid-Afrika

Soek n opregte sielsgenoot om mekaar aan te vul met liefde en geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark (SW1), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Ndebele
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

ek bedryf my eie motor besigheid.
naweke hou ek daarvan om te braai, ontspan en die lewe te geniet buite
ek is n netjiese man met geen grille en nukke nie, verdra ook nie kinderagtige mense nie
my vriende is my sielsmaat en kinders, my kinders kyk op na my
my persoonlikheid is opgewonde en wil altyd help
ek hou van Rock musiek uit die 60 en 70 jare, daar is 80 musiek wat ook goed was. vandag se musiek, daar is ook goeie liedtjies

Sy Ideale Pasmaat

My passmaat moet Christelik wees, nie rook nie, nie vloek nie. Sy moet n plesier wees om aan jou sy te he. Sy moet spontaan wees Sy moet my kinders kan aanvaar soos ek haar kinders sal aanvaar. Sy kan in enige sport deelneem of ondersteun, enige stok-perdtjie wat ons saam kan doen.Lewens uitkyk moet positief wees en nie fout vind nie. Help eerder. My pasmaat moet altyd mooi en aantreklik aangetrek wees. Ek soek n langtermyn vriendin/vrou. Die perfekte aand uit is niemand weet waar ons ontspan in die maanlig nie.

Wat Sy Vriende S

leooo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Krieket; Motorsport; Skaak; Snorkelduik; Sokker; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters