Weskusgirl197Weskusgirl197

Weskusgirl197

38 – Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Weskusblom!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredenburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geen (Bles); Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is plat op die aarde en weet wat ek in die lewe wil he. Ek hou van dans en kamp en is mal daaroor om saam met my vriende te kuier. Ek is 'n finansiele bestuurder by 'n groot retailwinkel op die dorp. Ek soek 'n goeie dansmaat en wie weet - dalk 'n lewensmaat vorentoe! Ek is mal oor die plaaslewe - my ouers woon in 'n klein dorpie teen 'n berg wat net soos die plaas voel!! Ek is die jongste van vier kinders en nog enkellopend omdat ek glo dat daar net een spesiale persoon is vir elkeen en ek het hom nog nie gevind nie!! Ek is 'n Christen en dit is baie belangrik dat my toekomstige vriend/man ook in God glo. Ek is nog die tipe vrou wat wil vrugte inle en melktert wil bak - maar op n Saterdagaand saam met die pelle wil gaan dans!! So as jy lief is vir die lewe en die see en die buitelewe en dans en gesels en kuier saam met vriende - kom ons kyk wat gebeur!!!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na daai boerseun wat nog van boerbrood en tuisgebakte beskuit en melktert hou. Wat goeie christelike beginsels het en wat lekker kan dans op 'n partytjie. 'n omgeemens wat my sal beskerm en sal liefhe. Die lewe is gemaak om te geniet - ek soek daai iemand om dit mee te deel. Moet intelligent wees en op sy eie voete kan staan en kan standpunt kan inneem - n REGTE MAN!!!

Wat Haar Vriende S

Weskusgirl197 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Weskusgirl197 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.