Upwardgenie

38 – Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Vrou soek na haar droom man

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Goodwood), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is still, vriendelik, eerlik en n harde werker, wat baie toegeweid is aan my beroep maar nog n balans leefstyl leef. My familie is baie belangrik vir my. Ek is n baie organiseerde persoon. Ek vertrou nie maklik vreemdelinge nie. Ek is n teruggetrokke persoon - kalm and still. Ek wys nie sommer my emosies nie. Ek hou alles vir myself. I doen nie eintlik sport nie - behalwe vir tai-bo and Loop. Ek geniet dit om biedjie tyd by myself te he. Ek stel gewoonlik die belange van ander bo myne. Ek voel sterk oor security and tradisies. Ek geniet Afrikaans en Country musiek. Ek hou baie van verassings. Ek maak nie gou n vriende nie, maar "once your friend you have a friend for life". Ek geniet dit nie baie om na clubs or bars te gaan, maar hou baie van shows/teater etc.

Haar Ideale Pasmaat

n aktiewe christelike man wat n passie vir God het. Hardwerkind met n passie vir sy beroep en kan nog n gebalanseerde lewe ly. Hy moet eerlik weet en ek moet hom kan vertrou. Hy moet liefdevol, warm en vriendelik wees. Hy moet my beste vriend wees. Ek moet veilig voel by hom. Hy moet die lewe geniet. Hy moet my aanvaar soos ek is en moet n goeie luisteraar wees. Hy moet my bystaan in wat ek ookal wil doen. Hy moet n grap kan vat en nie goed te ernstig vat nie. Hy moet my respekteer en my spesiaal laat voel. Hy moet baie "patient" wees met my en hy moet ook biedjie romanties wees.

Wat Haar Vriende S

Upwardgenie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Upwardgenie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.