lunamoon

55 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

YOU MIGHT JUST LIKE WHAT YOU SEE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Het 'n goeie sin vir humor, lief vir die lewe en is positief ingestel. Wil iemand spesiaal h om te bederf en wil bederf word. Hou van die buitelewe,stap,dans,lees,tuinmaak en musiek. Glo steeds dat elke mens iets goeds in hom het. Lief vir diere. Ek is 'n Christen en het beginsels , so as jy bereid is om my eers beter te leer ken en vriende te wees voor al die "heavy stuff" dan kan ons gesels. Is reeds 5 jaar op my eie en is heeltemal onafhanklik.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie negatief is nie, hy moet kan lag vir homself en ook ernstig wees. Daarvan hou om saam met mense te kuier en alleen met my te kan wees. Saam met my in die ren kan stap en saam sal kerk toe gaan. Respek h vir 'n vrou en konstruktiewe kritiek te kan neem en gee. Sal baie help as hy van diere hou en 'n buitelug mens is. Nie 'n "coutch potatoe" is nie. Hy mag maar van sport hou en dit kyk op tv. Tyd h om my te leer ken voordat ons enige ernstige besluite neem.

Wat Haar Vriende S

lunamoon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Opera
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Perdry; Skaak; Stap; Staptogte; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie