Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Hazyview), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Groot | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is iemand wat daarvan hou om met mense te sosialiseer, help graag waar ek kan en is dankbaar vir elke nuwe dag wat nuwe geleentheid inhou. Ek maak deel uit van bestuur in n mediese veld, hou baie van die natuur en is lief vir diere. Ek stap graag, ry perd , kamp, braai en luister graag na musiek en ook lief vir sport.
Ek glo dit is belangrik om netjies en goed versorg te lyk.
My vriende sal my beskryf as vriendelik, opreg, eerlik en lojaal.
Haar Ideale Pasmaat
Die persoon kan enkel/geskei of n wewenaar wees met of sonder kinders. Hy moet n standvastige werk he en self onderhoudend wees. Hy moet lief wees vir die buitelewe/natuur en diere. n Opregte Christen wat nie drink of rook nie. Enige sport belangstelling is aanvaarbaar. Moet n positiewe uitkyk op die lewe he. Langtermyn planne is altyd n moontlikheid.
Is nie kieskeurig oor n aand saam uit nie, uit eet sal lekker wees om mekaar beter te leer ken. Dit kan informeel wees.
Wat Haar Vriende Sê
Imforgiven het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Imforgiven moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.