Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n gelukkige, enkel dame. Ek het great mense in my lewe (vriende en familie) - en hulle kan altyd op my staatmaak. Ek geniet my werk.
Ek probeer altyd onthou (1) dankbaar te wees vir al God se seen wat ek ontvang (Hy is my anker) (2) die lewe so veel as moonlik te geniet, en (3) om alles wat ek doen so goed as moontlik te doen (maar ek is nie 'n kompetisie vraat nie!!).
Ek is 'n baie bedagsame mens en dink dikwels aan ander voor ek aan myself dink.
Ek hou van opregte mense. Integriteit en goeie waardes is vir my 'non-negotiable'.
Ek kan baie hardkoppig wees en het nogal 'n sterk "willetjie".
Ek hou van nuwe plekke sien, tyd saam met vriende spandeer, die buitelus ... maar doen nie tans genoeg om altyd aktief te wees nie.
Haar Ideale Pasmaat
'n Ware man wat my geestelike gelyke of leier kan wees.
OK, hier is my 'lysiie':
- 'n Christen (hy moet lief wees vir Jesus Christus)
- selfstandig
- onafhanklik
- verwanwoordelik
- bedagsaam
- moet integriteit en goeie waardes he
- goeie sin vir humor (hy MOET hou van lag)
- goeie selfvertroue
- hy moet sekuriteit kan bied (fisies en emosioneel)
- intellektuel en goeie algemene kennis
- prakties en handig
Hy moet hou van die buitelewe, natuur, vriende, die lewe ... en my!
Wat Haar Vriende Sê
Ekke_SA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Buierig |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Kampering; Seil; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Swem |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Eerlikheid: |
Uiters |