JesusBruidJesusBruid

JesusBruid

56 – Welkom (Wesselsbron), Vrystaat, Suid-Afrika

Rut wag vir haar Boas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom (Wesselsbron), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n omgee mens, hou daarvan om vir ander goed te wees, ek bederf graag die mense om my. Ek is liefdevol, vol deernis en hou van die mooi dinge in die lewe,
Ek ken en dien die Here met my hele lewe. Soos Rut vir haar Boas moes wag, wag ek vir ware liefde van 'n geesvervulde koningskind wat die regte lewensmaat, sielsgenoot , beminde en geliefde sal wees, wat die Here my beloof het..
Klein dingetjies is vir my belangrik, soos die geluide van voels in die bome, 'n mooi sonsondergang, die brekende branders teen die rotse en die pragtige berge.
Ek ken die seerkry van die lewe, dit het my 'n beter mens gemaak.
Ek is positief en hardwerkend. Ek het vele talente uit die hand van my Skepper ontvang, probeer om dit tot voordeel van almal om my te gebruik.
Ek is eerlik, lojaal en opreg.
Ek glo dat Die Here, ek en my lewensmaat saam die tou sal vorm wat in Prediker 4:7-10 beskryf word.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man met deernis en lewenservaring. Hy moet die Here ken en dien met sy hele hart.
Liefdevol, romanties, 'n goeie lewensmaat en sielsgenoot. Hy moet seerkry ken en baie lief wees vir kinders

Wat Haar Vriende S

JesusBruid het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

JesusBruid moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.