THARINE

47 – Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika

Jy skryf die slotparagraaf van jou eie lewensverhaal. Ek kan die hoofkarakter wees wat jou optel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Ryk

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

MY naam beteken reinheid. Ek is 'n redakteur van 'n koerant en dien my gemeenskap op alle gebiede. In my beroep kan ek saam met die presidente van die wreld kuier en nou-nou plat op die vloer langs 'n armlastige boemelaar 'n traan oor die noodlot van die lewe stort.
As woordeboer leef ek. As regte boer is niks mooier as om skape te doseer, in te ent, wol te laat skeer en op dit te spring in die wolpers nie. En niks kom by 'n Brahmanbees nie.
Iewers in my lewe het ek vlerkies gekry- ja engelvlerke wat omgee vir ander en regte vlerke in 'n vliegtuig. Doer bo in die lugruim kan ek die kerk van God sonder dak beleef en tussen wolke naby aan ons Groot Meester voel- so of ek aan sy gesig kan vat. Dis my passie.
Die mooiste woorde is as my twee kinders my elke aand of sommer in die dag prontuit verseker van hul liefde. En as my meisiekind sien as ek 'n koppie lekker goeie kwaliteit koffie nodig het.
Tuinmaak is 'n passie en niks is mooier as die volmaakte doudruppel op my rose nie. Ek pluk sommer bosse rose en deel in my dag se gang vir enige persoon wat n roos wil h uit. Dieselfde met pronkertjies wat ek met sorg plant en versorg.
O ja, onthaal is lekker- grnd of sommer net brood en konfyt. Niks klop ons goeie SA wyne nie.
Op amper 40 kan ek slef my eie lewensverhaal skryf en dit sal 'n blitsverkoper wees. Die einas en die mooi.
Woorde is mooi en dis my lewe, maar niks gee meer vreugde as die aanraking van 'n omgeemaat nie.
Romanse- ja ja ja! Met 'n sielsgenoot wat hopeloos soos ek in geloof, hoop en liefde glo.

Haar Ideale Pasmaat

'n SIELSGENOOT wat saam met my wil wees is eintlik al wat di woordeboer sal verbly. Ek hou van 'n man wat sy man kan staan en sy slag kan slaan. Iemand na wie ek kan opkyk en wat my sal respekteer in geloof, hoop en liefde.

Wat Haar Vriende S

THARINE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

THARINE moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.