sproete6sproete6

sproete6

68 – Sandton (Buccleuch), Gauteng, Suid-Afrika

simplythebest

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton (Buccleuch), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Omdat ek 'n goeie sin vir humor het, goeie algemene kennis het en kreatief is. Ek het die vemoee om mense bymekaar te bring. Het empatie met minderbevoorregtes en bejaarde mense en kinders. Sommige van my vriende ken ek al solank as 40 jaar en sommige solank as 20 jaar en bly lojaal, wat ookal die omstandighede. Sosiaal, maar kan ook my eie tyd en geselskap geniet. Lief vir onthaal en kook en probeer altyd nuwe disse. Kreatief en besonder lief vir naaldwerk. Lees graag outobiografiee maar kan ook soms net "gemors" lees. Hou van komedie flieks en het 'n fantastiese sin vir humor. Mal oor my kinders maar gee hulle hulle spasie soos hulle met my doen. Baie lief vir reis en het al verskeie plekke in die buiteland besoek. Reis ook in Suid-Afrika en het 'n groot liefde vir die tuinroete.

Lief vir swem en probeer meesal reg eet. Lief vir 'n glasie goeie wyn musiek wanneer die geleentheid hom voordien. Straatrestaurante is my voorkeur en is nie besonder lief vir "malls' nie. Gaan net soontoe as ek iets moet kry wat ek nerens anders kan kry nie. Mal oor die platteland en die besonderse mense wat daar bly.

Haar Ideale Pasmaat

Intelligent, moet 'n sin vir humor he en maklik aanpasbaar. Netjies op homself en sy tuiste. Sosiaal kan verkeer en daarvan hou om te reis. Verdraagsaam en goeie kommunikeerder. Respekvol teenoor ander en geduldig.

Wat Haar Vriende S

sproete6 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Krieket; Rugby; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Eerlikheid:
Redelik