okmaalleenokmaalleen

okmaalleen

77 – Alberton (Randhart), Gauteng, Suid-Afrika

Elke pot moet 'n deksel h, al is die pot ook hoe skeef!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Randhart), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Benoni; Boksburg; Kempton Park; Nigel; Alberton; Edenvale; Roodepoort; Heidelberg; Meyerton; Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerbaarheid, integriteit is vir my van kardinale belang. Ek sou graag sulke mense wou ontmnoet, maar 'n fyn humorsin is net so belangrik. Hou myself besig met handevlyt, my brakkie en my tuin. Kan egter net so lekker sit en gesels oor 'n koppie koffie of tee. Hou van gesellige geselskap en is lief vir die natuur. Kyk ook graag rugby en is 'n Bulls ondersteuner. (hoop nie dit tel teen my nie)

Haar Ideale Pasmaat

Eerbare, standvastige mense met definitiewe godsdiens beginsels. Geen kansvatters nie. Goeie humorsin wat intelegente gesprekke kan voer. Belanstel in die natuur, om nuwe en kosbare plekke in ons land te kan waardeer.
Onafhanklik is en op eie sorg kan funksioneer.

Wat Haar Vriende S

okmaalleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Jazz; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Krieket; Rolbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters