Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is reeds 10 jaar+ geskei en voel deesdae soms eensaam. Iewers is daar vir my 'n sielsgenoot wat meer waarde aan 'n verhouding sal heg as aan besittings. Ek is casual, hou van kamp en beslis 'n kampvuur, tv kyk, fotografie en sjokolade. Ek drink en rook nie en sal daarvan hou om iemand nou en dan te bederf. Ek hou van rustige musiek (enige iets tussen Country, Boere musiek, Andre Rieu en sommer heelwat ander musiek tussenin). Ek het op 'n plaas grootgeword en verkies die eenvoudiger dinge in die lewe, alhoewel en al 20 jaar in die stad woon. Ek het nie kinders nie, maar sal daarvan hou om nou en dan kinders om my te he. Ek het 'n droe sin vir humor maar kan lag dat die trane loop. Ek hou van kuier en geniet ook nou en dan 'n vertoning of 'n fliek. Dit sal lekker wees om iemand te ontmoet wat my laat glimlag as ek aan hom dink.
Haar Ideale Pasmaat
Jy is 'n ontspanne persoon en kan jouself sommer vir die lekker daarvan by die huis besig hou. Jy stel belang in 'n rustige verhouding en soek 'n sielsgenoot wat saam met jou besluite kan neem, alhoewel jy leiding kan neem. Jy hou van kamp en hou daarvan om na werk in 'n kortbroek en t-hemp te loop. Jou kinders is lief vir jou en wil graag tyd saam met jou spandeer. Jy geniet soms 'n vinnige bord kos voor die tv en ander aande geniet jy die babbelende stemme van jou kinders om die kombuistafel. Jy het nie te veel baggage nie en jy is gereed om jou duvet in die kas te bere sodat die nuwe liefde in jou lewe haar blommetjies duvet oor jou bed kan gooi. Jy kam nie eerste ding op 'n Saterdagoggend jou hare nie en sal nie omgee as vroulief by jou in die garage sit en gesels nie en jy hou van DIY projekte.
Wat Haar Vriende Sê
Casual25 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Kampering; Stap; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Afsitters: |
Mag; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Baie |