memoe

52 – Tsumeb, NamibiŽ

Geskeide vrou soek 'n maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Tsumeb, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek doen boekhou werk vir 'n privaat besigheid, boerdery en slaghuis. Buitemuurs, rig ek atletiek en hokkie af by een van die plaaslike staats hoŽrskole. Ek is ook betrokke by die Voortrekker beweging. Ek hou baie daarvan om met kinders te werk want hulle hou mens jonk! Ek is 'n stil en rustige mens, maar moet my nie verkeerd opvryf nie!! Ek haat agterbakse mense maar hou van mense wat reguit is want dan weet ek waar ek met so persoon staan. Met so mens kan ek 'n ver pad stap en berge versit. My musiek smaak is breed ek hou van klasieke musiek, popmusiek, gospel musiek, boeremusiek en natuurlik afrikaanse musiek! Waarna ek luister hang natuurlik af van die omstandighede en gemoedstoestand maar sal my nie as 'n moodie mens beskryf nie. Ek is net straight en foreward.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat my sal aanvaar soos ek is en my nie wil verander nie. Ek hou van iemand wat baie liefde kan gee wat ek dan graag sal wil terug gee, moet darem ook bietjie romanties wees. Hy moet 'n groot sin vir humon hÍ en die mooi en eenvoudige dinge in die lewe kan waardeer. Lief wees vir kinders en die natuur. Hou ook van iemand wat 'n ondeunde streep het, want dit maak die lewe vol en mooi!

Wat Haar Vriende SÍ

memoe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

memoe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.