Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg (Roossenekal), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Spyseniering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Groot | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n liefdevolle en vriendelike persoon. Hou van sosiaal verkeer, die natuur en luister graag na ander mense. Ek is lief vir lees en is diep mens. Ek toets ook graag resepte uit. Ek is opsoek na ware mans en vroue vriende.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is op die oomblik net geinteresseerd in persone wat 'n vriend vir my kan wees. Wil nie trou of 'n verhouding aangaan nie. Net daar wees vir my op 'n vriendskap basis. Natuurlik nie drink nie en moet in 'n beroep wees. Ek gee ook nie om of u kinders het nie. Ek het 'n seun van 15 jaar en 'n dogter van 13.
Wat Haar Vriende Sê
Karlientjie_102 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Karlientjie_102 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.