heidpheidp

heidp

74 – Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Avontuur & Energiek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
67 - 71
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Alhoewel ek afgetree (aaklige woord) is, doen ek wat my hande vind om te doen.... van tuinbou tot bak en brou..brei en juwele maak. Ek luister graag na klassieke musiek asook Gospel musiek en enige instrumentale musiek.
My vriende beskryf my as vriendelik, goeie maat, inspirerend, goeie mensekennis, liefdevol en grappig. Ek het nie my ideale gewig nie maar werk daaraan! Stap graag... probeer gesond eet, maar kan ook maar nie 'n lekker stukkie koek van die hand wys nie...
Ek sou se my skoonheid kom eerder van binne as van buite, maar ek is ook nie 'n voelverskrikker! Ek is lief vir my God en Vaderland.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet 'n goeie humorsin he, vriendelik en liefdevol wees. Gemaklik wees in vroue geselskap en romanties wees. Hou van die bos sowel as die see...Graag toer en nog energiek wees..vol stamina en flink van brein. 'n goeie maat wees en laaste maar nie minste 'n verhouding he met sy Skepper.

Wat Haar Vriende S

heidp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

heidp moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.