852vis852vis

852vis

62 – Edenvale (Witfield), Gauteng, Suid-Afrika

Donker kop soek gesonde goed versorgde vriende

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Witfield), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
141cm (4' 7.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eensaam, maar werkslaaf en hulp met kleinkinders . Ek hou van lees, ophoogte te wees van wat in markte gebeur, en is lief vir tuinmaaak en my kat. Ek hou van gym, en leef gesond.

Haar Ideale Pasmaat

Op soek eers net na vriendskap. Moet my werk en werksure verstaan, lief wees vir kinders, en ook vir diere. Soek nie iemand wat net wil TV kyk nie. Ek is nie en wat die heeltyd wil uitgaan nie, maar hou van uiteet en fliek ens. Moet lief wees vir help in die tuin maar ook vir lees. Gebalanseerde persoon met nie te veel bagasie of net in die bed wil spring nie.
Moet goed versorg wees, en na homself kan kyk. Moet weet hoe om n vrou soos n vrou te laat voel, en verkieslik iemand wat omgee vir ander, nie selfsugtig is nie, en sportief is, net tot n seker mate. Moet my ruimte kan gee, nie jaloers wees nie, maar tog wys dat hy omgee. Moet saam met my kan Bybelstudie doen, en verhouding met die Here he.

Wat Haar Vriende S

852vis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Hang- / Skermsweef; Kampering; Liggaamsbou; Roei; Stap; Staptogte; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Baie