Wit_RosieWit_Rosie

Wit_Rosie

59 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na iemand wat die lewe saam my kan geniet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie middag almal, ek is Chirese opsoek na iemand baie spesiaals vir my ma. Sy verdien dit om elke dag te skatterlag. Sys opreg, aantreklik en oop vir uitdaggings. My ma is iemand wat baie van die buitelug hou. Sys n familie en vriende mens en hou daarvan om nuwe dinge en mense te ontmoet. Sy hou baie van sport en uitdagings. Ons almal is al groot en ek wil nie he my ma moet alleen wees nie. Sy kort n sterk man wat mooi na haar kan kyk en wat haar op sy hande kan dra. Ek is opsoek na n "gentlemen". Ek soek iemand wat nie te vol nonsens is nie en wat hou van die buitelug. My ma het iemand nodig wat haar kan ondersteun en bystaan deur dik en dun. Ek soek iemand wat haar kan aanvaar vir wie sy is en wat sag van aard kan wees. Ek soek iemand wat passievol is en ambisie het. So as jy dink jy val in die kategorie laat weet my?

Haar Ideale Pasmaat

My ma se ideale pasmaat: Sal iemand wees wat haar op sy hande kan dra. Wat haar kan bederf en oppas. Iemand wat haar kan bystaan en ondersteun met alles in haar lewe. n Sterk man wat haar kan waardeer vir die amazing mens wat sy is. Iemand wat goed gesind is en soms n sagte hartjie het. Iemand wat baie van die buitelug hou en van uitdagings natuurlik. Iemand wat hou van avontuur en iemand wat sportief is. Iemand wat net die goeie uit haar kan uitbring en iemand wat ambisie het. My ma kort n "gentlemen" in haar lewe.

Wat Haar Vriende S

Wit_Rosie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Ski; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Mag; Sensasiesoeker
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Langhare; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters