Casper_088

42 – Windhoek, NamibiŽ

Leer my ken!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 32
Sterreteken:
Ram; Tweeling; Weegskaal; Waterdraer
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ag ek dink almal het 'n maat nodig in die lewe, en wie weet dalk is ons vir mekaar gemaak. Ek hou van eerlikheid. Ek hou van gesellig wees maar weet waar om die streep te trek. Hou ook van dvd's maar is half skrikerig vir rillers. Ek is elke dag die selfde mens, ek klim nie met verkeerde voete uit n bed nie en is dan nors en moeilik die heel dag nie. Ek hou daarvan om n vrou te laat goed voel en te laat lag. Ek is myself en ek wil he jy moet jouself wees, moet nie voorgee wat jy nie is nie, ons almal maak foute, maar gelukkig kry ons die geleentheid om daaruit te leer en te verbeter.

Sy Ideale Pasmaat

Ek verwag van n ideale pasmaat om haarself te wees en nie voor te gee nie. Een van die paaie na my hart loop deur my maag en sy moet daarvan hou om lekker kos te maak. Sy moet gelukkig voel met haarself, so sal sy dan ook daardeur vir my gelukkig maak. Sy moet nie haar waardes as vrou vergeet en weggooi as sy saam met haar vriendinne 'n dames aand het nie. EK verdra nie n vrou wat kinderagtig is nie, dit sit my summier af. Ek wil jou elke keer deur 'n ring kan trek, ek wil trots wees om langs jou te loop, nie skaam voel nie. Ek verstaan moodswings, maar asseblief, nie 4 seisoene in 'n dag nie, en dan weet ek nie waar ek fout gemaak het nie. Vertroue, eerlikheid en kommunikasie is vir my sleutel in 'n verhouding. Sy moet van kinders hou. Ek glo en vertrou op die Drie-enige God en sal daarvan hou as sy dieselfde Godsdiens waardes as ek het.

Wat Sy Vriende SÍ

Casper_088 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Westerse
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters