Lonelyheart_506

49 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Het soveel liefde om te gee ...........

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Ram
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het soveel liefde om te gee, maar soek iemand wat my liefde verdien. Ek wil geliefd voel en weet dat ek waardeer word. Te veel mans wil my ken omdat ek koppe laat draai, maar uiterlike skoonheid vergaan en dan is dit net jou innerlike skoonheid wat oorbly. My mooiste eienskap wat ek het is my spontane glimlag en vriendelike geaardheid, mededeelsaamheid en die feit dat ek werklik omgee.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat my gaan behandel soos 'n dame en my liefde beantwoord met respek, aandag en baie liefde. Iemand wat gelukkig wil wees ongeag my omstandighede. Ek wil oud word saam met iemand wat op 80 nog my hand gaan vashou as ons in die straat loop en terwyl ek skottelgoed was nog by my sal sit en gesels.

Wat Haar Vriende S

Lonelyheart_506 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie