didi_331didi_331

didi_331

53 – Centurion (Wierdapark), Gauteng, Suid-Afrika

aan die einde van die ReŽnboog.......

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Wierdapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 201cm (6' 7.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek ken die goeie en die sleg van die lewe. Ek sien myself as 'n kind van die Here en soek na 'n sielsmaat wat my sal waardeer vir wie en wat ek is. My kinders is die lig in my lewe en dis vir my belangrik dat my sielsmaat ook bereid sal wees om hulle te aanvaar as deel van die "package". Ek is 'n mens wat hou daarvan om te wys ek gee om en is op soek na iemand wat baie liefde het om te gee. Ek hou van lekker kuier saam met vriende en familie. Gesinstyd is vir my belangrik en ek glo dat 'n mens se 1ste prioriteit by jou gesin moet wees. Ek hou van die berge en die see.Ek is
fotomal - want ek is 'n "scrapper". Ek glo elkeen het nodig om 'n stokperdjie te hÍ om bietjie af te skakel en te ontsnap - "from the real world". Uiterlike is nie die belangrikste maar ek glo daar moet 'n spesiale vonk wees wanneer 2 mense ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet langer as ek wees sodat ek onder sy arm kan pas. Hy moet liefdevol wees en 'n sin vir humor hÍ. Hy moet pligsgetrou wees maar moet ook die Koning, Priester en Profeet van sy huis kan wees. Hy moet sy gesin beskerm en hule belange op die hart dra. Hy moet sosiaal kan verkeer en sy gevoelens met my kan deel. Hy moet 'n goeie luisteraar wees en musiek geniet en waardeer. Dit sal lekker wees as hy kan "sokkie" en langarm dans.My sielsgenoot moet onvoorwardelik vir my en my kinders kan lief wees .... Hy moet saam met my die goeie dinge in die lewe kan waardeer en geniet. "I will be your honey & U can be my honeybee".

Wat Haar Vriende SÍ

didi_331 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters