ptalptal

ptal

54 – Benoni (north-mead), Gauteng, Suid-Afrika

soek lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (north-mead), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Afrika; Frans-PolinesiŽ; Sri Lanka
Ligging:
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha; Suid-Afrika; Sentraal-Afrikaanse Republiek
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Nou ja waar begin mens? Daar is so baie om te vertel,maar kom ons kyk miskien stel jy belang. Ek vat baie dinge in die lewe ernstig op,maar het ook n goeie sin vir humor. Help graag mense met hul probleme waar ek kan. Ek hou nie daarvan as mense voorgee wat hulle nie is nie,maar hou van opregtheid en eerlikheid. Een baie belangrikke aspek is self vertroue en respek. Ek hou daarvan om n vrou jonger te laat voel as wat sy is-baie aandag en liefde te geeen ook te bederf. Het groot liefde vir die natuur-kamp,visvang,jag,fotos neem van wild en natuur self. Skets graag wild en natuur tonele. Soek lewens maat watverder die lewe saam met my wil deel en geniet.

Sy Ideale Pasmaat

Die vrou waarna ek soek moet dinge in die lewe waardeer,liefdevol,opreg en eerlik wees. Goeie sin vir humor he,en bereid wees om dinge saam met my te deel. Sy moet self vertroue he en weet hoe om die persoon in haar lewe te respekteer. Om netjies op haar self en ander dinge te wees,en gewillig wees om te help waar sy kan. Sal daarvan hou as sy n gesonde skoon en interresante gesprek kan voer-moet asb nie n stil mens wees nie. En asb ook nie later "strings attached"he nie,wil waarheid weet van begin af. Ag en net sommer haarself wees. Plein en plat.

Wat Sy Vriende SÍ

ptal het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Harerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Goud
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Jag; Kampering; Perdry; Stap; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters