Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (pretoria-TUINE), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Brits (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek besit my eie onderneming en dit behels lang ure op die pad maar ek kom altyd huis toe na daai spesiale persoon in my lewe.Ek is rerig een van daai wat n vrou op die hande dra as sy haar kant bring.Ek doen diepsee visvang en jaag resies op ovaalbane.So die een in my lewe
moet ook belang stel maar sal nie kwaad wees as sy nie honderd persent belang stel nie.Dit werk mos in die lewe jy moet kan gee en kan neem.Wel bietjie oorgewig maar kom van n groot famielie en almal van ons het provinsiale rugby gespeel.Ek is tans op n verslanking program
want as jy ophou met rugby kom die afdakkie!!!!!Alhoewel ek groot is is ek nie plomp nie en doen presies wat ander mense doen.Wel ek is baie eerlik en Christelik want sonder HOM werk niks in jou lewe uit nie.Ek het my bekeer en dit sal ek met die regte persoon bespreek wat n oor het vir sulke probleme maar dit is defenetief nie oor lelike dinge nie.Op die staduim enige goeie musiek maar gaan tans deur n mooilike tyd en wil nie musiek hoor nie ek soek die een wat my kan bystaan en help en wat ook die soort dinge ken en al beleef het.Hulle se ek is die sagmoedigste teddie beer in Pretoria en ek daag enige een uit om dit op die proef te stel.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet net haarself wees en geen verskuilde agendas.Ek is reguit en eerlik en gee meer as 100% in n verhouding.Ek gee nie om hoe sy lyk nie dit gaan vir my oor kameraadskap en vertroue en soek daai spesiale persoon wat deur dik en din by jou kan staan.Ek verafsku mense wat oneerlik is . Ek dra iemand wat sy kant bring op die hande en is baie romanties en hou ook daarvan om so bederf te word.
Wat Sy Vriende Sê
opregteliefde_44 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Gholf; Jag; Kampering; Motorsport; Stap; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |