Alex_0089Alex_0089

Alex_0089

44 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Leef deur te leer ken?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Mpumulanga; Sentraal Mpumulanga (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo in eeerlikheid, oop kommunikasie en kwaliteit-tyd saam daardie spesiale persoon. Ek glo aan beweegruimte na albei kante toe - Ek is werksgedrewe en het al die jare ooreenkomstig geleef. Ek het op 'n punt gekom waar ek meer tyd vir myself en iemand anders in my lewe wil gee - Om net te werk is nie leef nie, mens moet wel werk om te kan leef en mens moet werk aan leef.

My pasmaat moet hierdie delikate, tog belangrike balans, kan raaksien en daarmee assosieer - Wie nie waag nie, wen nie - Wie nie lief het nie, leef tog ook nie regtig nie! Kom ons begin leef om mekaar te leer ken

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat moet op haar eie voete kan staan, iemand met 'n mening oor sake en wat nie net ja antwoord op alles wat gese word nie - As ek 'n mening het mag sy dit tog ook he. Sy moet lief wees vir kinders, sy moet ook daardie vroulikheid he wat haar "sexy" maak - Daardie vroulike finesse wat haar natuurlikheid ophelder in haar kyk of glimlag - Daardie dankbaarheid wat sy met haar saamdra van "ek is 'n vrou en ek is trots daarop" - Sy moet respek he vir almal, neederigheid kan betoon teenoor oud en jonk.

Mag my pasmaat/vriendin dit besef - Die gebroke lewe waarin ons onsself bevind is 'n leerproses - Om waarlik die regte persoon te ken moet ons eers val en opstaan - Hoe weet jy wat is reg as jy nie weet wat is verkeerd nie! Liefde praat nie 'n taal nie - Dit kom uit die hart - Dit is wat ek graag sal wil sien.

Ek wil he sy moet ophou kyk na die deure van die verlede - Daardie deure is toe, kyk liewers wat voor jou staan, hou die verlede in die verlede, ek wil die nou, die nuwe jy sien.

Om werklik te besef jy het iets kosbaars verloor is net so skrikwekkend as wanneer iemand nuuts in jou lewe verskyn en jy met 'n skok besef wat jy al die jare gemis het - Kom ons begin leef!

Wat Sy Vriende S

Alex_0089 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Hoop
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters