Woestynbokkie

54 – Lichtenburg (Mafikeng), Noord-Wes, Suid-Afrika

woestynbokkie hunker na paradys

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lichtenburg (Mafikeng), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Visse
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is borrelend en vol lewe en het reeds baie gereis op my dag. Soek daai spesiale iemand wat saam kan lag, lief en leed kan deel en ook daai spesiale reismaat kan wees.

Ek hou van stap en fietsry en wil graag tandem ritte begin doen, so as jy kans sien, dan moet ons defnitief kontak maak!

Ek is 'n kunste mens en waardeer alle vorme van kuns - ek self is musikaal en bespeel verskeie instrumente. Jy kan van jou sport hou, maar ek sal waardeer as jy saam met my ook die kunste sal waardeer en beleef. Jy moet defnitief van klassieke musiek hou, want dit is my passie, maar ek luister ook na goeie Afrikaanse kunstenaars.

Ek is 'n gemaklike mens en kom oor die algemeen goed oor die weg met mense - ek is erg oor eerlikheid en verpes mense wat die waarheid verdraai om hul te pas. As jy 'n reguit, oop-kaarte mens is, ek is ook! Ek soek nie iemand om my finansies aan te vul nie en ek soek ook nie iemand wat my as finasiele hulpbron wil gebruik nie - ek wil graag iemand ontmoet wat lewe in sy sterre het en kans sien om 'n paar aktiwiteite saam met my aan te pak.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat is nie gepla oor voorkoms (syne of myne), maar le eerder klem op die innerlike, die humorsin, die passie vir die lewe! Sien kans vir fisiese aktiwiteite, soos stap en fietsry en moet ook die kunste saam met my kan beleef en waardeer. Moet nie klassieke musiek verafsku nie. Hou asb van jou sport, maar moet asb nie sportslaaf of TV slaaf wees nie. Waardeer en geniet die lewe!

Wat Haar Vriende S

Woestynbokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Muurbal; Roei; Snorkelduik; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters