stierin

64 – Randfontein (aureus), Gauteng, Suid-Afrika

glimlag dit laat jou profiel beter vertoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein (aureus), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n moderne middeljarige vrou, wat die lewe geniet. Ek lief my 2 katkinders 2 hondkinders en my papegaai. Ek is effe skaam tot ek die mense beter ken. Sal graag met mans en vroue wil gesels
Ek geniet dit om te dans en te kuier en wil nog begin rolbal speel. maar ai die tyd. Ek is passievol oor my probeerslae met skilder, wil nog so baie doen maar die tyd is beperk. Te veel mooi en goeie dinge wat ek nog wil doen om hier op te noem.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid. hoog aangeskrewe op my lysie. Iemand wat nie perfek is nie, maar ook soos ek onperfek, wat ook foute maak en wat nie bang is om dit te erken nie. iemand wat betroubaar is, op wie ek kan staatmaak, wat lekker kan gesels, wat ook maar net n mens is.Geen kansvatter of blyplek soeker nie asseblief. n Gewone mansmens wat ek kan laat spesiaal voel en hopelik sal hy my ook so laat voel

Wat Haar Vriende S

stierin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

stierin moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.