AoonAoon

Aoon

51 – Saldanha (Blouwaterbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

meer as woorde....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 September 2019

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Saldanha (Blouwaterbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is volwaardig vrou en trots daarop. Speels, sensueel en hou van uitbundig lag. Soms verstrooid en aandagafleidbaar maar geensins agterlosig oor wat werklik saak maak nie. Voortdurend soekend na die onsigbare, na dit wat my hartkloppings gee of my asem wegslaan sonder dat ek weet hoekom. Ek glo in die magiese, in die wonder van die ondenkbare. Weet wie ek is, waar ek vandaan en is geensins desperaat nie. Lief vir die see, hengel, kampeer, rooiwyn, 'n knetterende kampvuur, aktiwiteite in die buitelug en natuur, om uitbundig te lewe en kreatief wees. Music, fine arts, culture, lovely smells and aromas, textures (in many shapes and forms), die krag en inpak van die geskrewe woord, sielvolle stiltes, die taal wat oe praat.... a Gypsy at heart and I travel light. I'm ready in a wink for any adventure.

A free spirit with my own unique way, meaning, I honor the role a man play in a woman's life, but I don't need a man to give me a voice or to compose myself with dignity in society).

In love with the moon, night time, winter, the ocean, mountains, nature, poetry, music, earth, wind, fire, water.
Afrikaans poetry and songwriting are true passions of mine. I take pride in being an excellent observer and skilled to communicate with people of all walks of life.
I have 2 teenage girls (age 16 & 17) that means the world to me. They are the reason I embrace each day with humble gratitude. I love children and consider being a mother , a privilage.
I love camping, fishing, midnight swimming, photography, traveling. Most of all, I love to love and I love to laugh. A witty sense of humor and positive attitude. Sensitive, emotionally complex with an ''off the beaten track'' approach to life, but always fun and eager to experience new things.

Volrond, sag, soms stil, meestal borrelend, soekend na meer na nog. Guitig oor snuggle, oor onbeplande/impulsiewe planne en verrassings. O ja, 'n toegedraaide pakkie in fraai geskenk papier dryf my teen die mure op, ek kan nie funksioneer voordat ek nie weet wat daarin is nie :)

Haar Ideale Pasmaat

I am looking for a partner that will dare to expose his most vulnerable self to me, a man that is looking for more than outward appearance in a woman. A man in his own right, giving color to his own dreams, desires and aspirations. The older, wiser, more silent but utmost passionate type of man makes my knees go weak ..(blush)

I want a partner that will dazzle my senses, that one guy that stands out from the crowd without having to make use of his looks or worldly possessions.

Ek soek 'n maat met 'n zest vir die lewe, wat hou van lag, wat saam met my rooiwyn na middernag op die strand sal drink en ook hou van dans in die ren. Iemand wat my sal kom soek in die niemandsland hier binne my of my ten minste halfpad sal ontmoet. Jy moet 'n positiewe uitkyk op die lewe h, eerlik, lief vir kinders en my kaal voete aanvaar (ek loop graag kaalvoet en geniet dit vreeslik). Jy moet hou van die wind in jou hare en die reuk van grond aan jou hande.

Kom ons wees net eers vriende, leer mekaar ken, wees mekaar se ''plus one'', vat dinge stadig en kyk waarheen dit lei. Op hierdie oomblik is ek soekend na 'n kameraad, a" partner in crime", 'n vertroueling, someone I can share the small wonders of life with, someone to talk to on rainy days or to go speed walking with during sunrise or sunset . I am an uncurable romantic (I am a poet for crying out loud) and would like to believe that a friendship build over time and on a sturdy foundation can grow into a beautiful love affaire....As ons pasmaats is, sal ek die sagte plek wees waar jy elke dag rus sal vind.... en soveel meer

As jy iets meer soek as die alledaagse voorspelbare, kontak my gerus. Ek is in sekere opsigte skaam en sal nie sommer eerste kontak maak nie (still old school in that regard, believing the man to be the hunter) so if you are interested, please respond... Komaan, wees braaf, haal diep asem...nou toe, skuif reg in jou stoel en tik vir my 'n paar woorde... ;)

Wat Haar Vriende S

Aoon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Opera; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Sing
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Visvang
Kos
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters