Kardoes_788Kardoes_788

Kardoes_788

47 – Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kaalvoet Meisiekind

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Bul
Lengte:
146cm (4' 9.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tuinroete; Steytlerville (Wes-Kaap; Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Regering; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n intense begeerte om iemand te ontmoed wat regtig opreg, eerlik en liefdevol is. Die persoon moet stimulerend kan gesels en bereid wees om ook ander se opinie oorweeg. Ek is 'n kaalvoet meisie, mal oor die natuur en diere. Lief vir kuns, en kan potensiaal sien in enige mens.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n eerlike ordentlike christen man, wat so nou en dan 'n grap kan maak. Hy moet hou van die natuur en buitelug. Hy moet intelektueel stimmulerend wees en ander se opinie in ag kan neem. Ek soek 'n man wat langs my wil stap en nie agter of voor my nie.

Wat Haar Vriende S

Kardoes_788 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Kardoes_788 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.