Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (somerset wes/strand), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Meyerton (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n stil en lewenslustige mens wat baie hou van musiek luister en lees en kan ook die buitelewe geniet. Ek hou van dans saam met die regte maat. Hou van n eerlike en opregte mans met n sin vir humor met sobere gewoontes. Ek hou nie daarvan om vir die gek gehou te word nie. Ontmoet my en besluit self. Hoe se die spreekwoord "Don't judge a book by its cover".
Haar Ideale Pasmaat
my ideale pasmaat moet omtrent dieselfde lengte as ek wees maar dalk n bietjie langer, aantreklik en moet lief wees vir alles wat mooi is in die lewe, saggeaard en lief wees vir die buite lewe. hy moet te alle tye eerlik en opreg wees. Hy moet lief wees vir dans maar nie n vereiste nie. Hy moet my as vrou respekteer en met respek behandel. My ideale maat moet omgee vir ander rondom hom en moet n bok vir sports wees en my aanvaar soos ek is en my nie probeer verander nie.
Wat Haar Vriende Sê
koekemakranka het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Breiwerk; Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Visse |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |