Maatsoeker_7777

55 – Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika

Liefde soek liefde! Die man is die jagter! Ne ekke nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is net n dood normale vrou.Ek is liefdevol, sag geaard,eerlik en opreg. Ek is nie vol fieterjasies nie en ek pas baie maklik aan. Ek aanvaar mense soos hulle is. Ek is nie iemand wat aanmekaar babbel nie maar kan baie lekker gesels. Ek is baie rustig en hou van die natuur. Ek hou van kamp en as my maat visvang gaan ek saam en lees n boek.
Ek is lief vir stap. My kinders is my alles. My oudste seun is oorlede en ek en my ander seun deel n eenheid in n kompleks maar elkeen lewe sy eie lewe. Hy is gemaklik met enige vriend wat ek sou kry. Hy sal nie inmeng in my lewe nie.Ek is lief vir lees en series kyk. Die series is aksie en nie trane trekkers nie. Ek hou van fliek, stap en sport en enige ander nuwe ondervindings en uitdagings. Ek hou van n man wat leiding neem,wat wys,selfs in die openbaar, dat hy lief is vir my! wat nie omgee om sy gevoellens te wys nie en eerlik en opreg is. Ek hou nie van sarkasme nie en iemand moenie n front voorhou nie. Ek sien uit daarna om n maat te ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n maat wat ook liefdevol, eerlik en opreg is.Iemand wat ander mense aanvaar soos hulle is, wat hou van die natuur se rustigheid, wat daarvan hou om saam dinge te doen en van nuwe uitdagings hou.

Wat Haar Vriende S

Maatsoeker_7777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Lees; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Bofbal; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Muurbal; Perdry; Polo; Roei; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Voëlkyk; Waterpolo; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters