WoestynblomWoestynblom

Woestynblom

42 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

4 uit 5 dokters beveel my aan as geneesmiddel....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 31 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Arabies; Engels; Nederlands; Portugees
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ; Suid-Afrika; BelgiŽ; Denemarke; Duitsland; Frankryk; Nederland; Verenigde Koninkryk; AustraliŽ; Nieu-Seeland
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Italiaans; Nederlands; Noorweegs
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n wedergebore Christen en het Jesus as my persoonlike Saligmaker &Vriend aanvaar. Ek werk met tye oorsee en is 'n opgevoede,welbelese, professionele persoon met 'n opregte hart vir veral kinders,asook mense van alle kulture. Ek geniet die eerlike, uitbundige lag van kinders en die vertroeteling van diere lyfies.Ek geniet die geselskap van mense met soortgelyke belange.n Gesonde lewensuitkyk is vir my uiters belangrik.Ek kyk sorgvuldig na my gesondheid en is goed versorgd, maar glo nie daarin dat ware skoonheid uit grimeer botteltjies en onnatuurlike haarkleur voortspruit nie.Ek geniet 'n propvol aktiewe lewe wat verskeie aktiwiteite insluit.Ek het ek my eie stokperdjies en hoef nie deurgaans besig gehou te word nie.Ek geniet reis,en geniet nuwe kulture en ervaringe en sal dit graag met iemand spesiaals wil deel.Ek het 'n Besonderse liefde vir die natuur in alle vorme.Daar is Niks so Lekker soos 'n bosveld sonsondergang en die reuk van 'n knetterende vuurtjie nie.Ek beskou myself as 'n ekstrovert, is 'n sensitiewe siel, wat al die "soet-en-suur" en die afsterwe van my lewensmaat op ‘n jong ouderdom en in die Fleur van ons lewe beleef het.Ek wil liefs nie aan iemand se verborge, vooropgestelde idees van wat 'n "ideale vrou" MOET wees, sonder enige kommunikasie nie LY nie.Ek glo aan openlike gesprekvoering,sodat elkeen se ideale en drome gedeel word.Asseblief, as jy nie gemaklik voel om eerstens te kommunikeer oor wat in jou gedagtes/hart aangaan en/of nie bereid is om van jouself te openbaar nie, en net hier is om te "kyk" wat beskikbaar is, dan is ek BESLIS NIE jou pasmaat nie.Beweeg asseblief aan!Ek is opsoek na Rare kwaliteite,karakter en integriteit oortref altyd ander eienskappe...Ek maak ook nie geselsies oor geld en intimiteit met VREEMDE mans nie,so as jy kom met jy soek n gewillige meisie vir PRET ens. beweeg asb aan!HÍ asb biki takt, ek kom uit n uiters gelukkige huwelik en ek weet Presies HOE dit lyk en ek weet wat my Goddelike opdrag is rakende verhoudings en die huwelik. Ek is NIE geskei nie!!!

Haar Ideale Pasmaat

'n Wedergebore Christenman wat Jesus as sy persoonlike saligmaker en vriend aanvaar het,is iemand wat by my sal pas. 'n Man wat aan GEEN Geestes Afwykings ly nie, iemand met Emosionele Inteligensie, wat weet Hoe om 'n vrou met respek,eerbied en sagtheid te behandel. Iemand wat finansiŽel onafhanklik is en na homself kan omsien, maar nie suinig is nie (dis nogal skaars). 'n Praktiese man wat lief is vir die buite lewe, hande werk en iemand wat belangstel in 'n langtermyn verhouding. Verkieslik, iemand wat kinders het. Ek is die voorreg ontneem om 'n ma te wees en ek Wil Baie graag 'n goeie eggenoot en dalk, indien moontlik 'n ma wees. 'n Man met 'n skerp humorsin en iemand wat homself goed kan hanteer in 'n gesprek, sal beslis waardeer word. Iemand wat nie homself emosioneel afsny en verwag 'n vrou moet "raai/weet" wat in sy gemoed aangaan nie. 'n Man wat die waarde van goeie kommunikasie verstaan EN dit toepas. Ek is opsoek na 'n man wat weet wat sy lewens avontuur is en opsoek is na 'n gewillige mede reisiger - nie iemand wat wil spog. Ek Kan nie wag dat jy my opspoor en dat ons saam die lewe kan Geniet nie. Iemand wat self al gereis het en die waarde van 'n "companion" verstaan en KAN waardeer. Iemand wat self al die "soet-en-sout" van die lewe ervaar het en die waarde van respek vir ander se siening en mening kan waardeer. Iemand wat lief is vir kamp en die buite lewe. Nie noodwendig 'n clichť "4x4" entoesias nie, maar iemand wat 'n ware liefde vir God se Skepping het en hierdie liefde met iemand spesiaal wil deel.

Wat Haar Vriende SÍ

Woestynblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Krieket; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters