Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
A diva is a perfectionist, who does her best in her craft..there are no rules, just follow ur heart! Ek glo innerlike en uiterlike skoonheid moet balanseer. Ek waardeer elke dag en elke oomblik uit die Genade van Bo aan my gegee en is opsoek na die soort man wat dieselfde waardes en norme met my sal deel.Ek glo ek is 'n eerlike, eerbare en welopgevoede dame, goedversorgd op my persoon sowel as lewe rondom my. I am an Aesthetician/Endermologist/Cosmetologist .
Ek respekteer die goeie in mense en verwag dieselfde van ander teenoor my. Ek beskik oor 'n goeie en waardige humorsin en leef my lewe met die regte doel voor oe. I love good wholesome food, love to cook, bake and entertain....and I would love it if my partner would share this with me.
Ek is avontuurlustig en sal graag reis, baie romanties en glo nog in die klein dingetjies in die lewe wat die lewe opwindend maak. Ook is ek 'n huislike mens, hou van 'n mooi huis en tuin, 'n ge-ordende lewe.
Haar Ideale Pasmaat
'n Christen, wat my Geloof saam met my sal uitleef.
'n Man met dieselfde waardes en norme as myne.
Ek soek na 'n maat wat my te alle tye sal kan eer, waardeer en respekteer en my altyd spesiaal laat voel en ek sal hom dienooreenkomstig bederf!!
Iemand wat ALLES met my sal deel, altyd daar sal wees vir my en die goeie sowel as die slegte tye met my sal deel.
'n Man op wie ek waarlik te alle tye TROTS kan wees.
'n Man wat die sewe wonders van die wereld saam met my sal deel - elke oomblik daarvan.
Maak my jou Prinses en ek sal jou verseker my Prins maak.
Wat Haar Vriende Sê
vincit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Handbal; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |