sonwindblommekind

43 – Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Bietjie van als in een.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Alfred, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Visse
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Alfred (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
188cm (6' 2.0") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik, opreg en getrou. Ek is 'n hopelose romantikus en hou daarvan om mense te bederf maar hou ook daarvan om bederf te word en spesiaal te voel en te weet dit kom uit die hart uit. Ek verafsku leuns, agterbaksheid, skynheiligheid en meeste van als ontrouheid. Die belangrikste eienskappe van enige verhouding vir my is vertroue, algehele kommunikasie eerlikheid, respek en dan natuurlik onvoorwaardelike liefde. Ek hou van kreatief wees, reis en die wereld verken asook die natuur en buitelewe en dan natuurlik avontuur en net prettig en spontaan wees. Vir pret en ontspanning hou ek daarvan om tyd met familie en goeie vriende deur te bring maar ook om gehalte tyd saam deur te bring. Ek hou ook daarvan om Rugby van langs die veld te kyk en is 'n groot WP/Stormer ondersteuner. My uitkyk op die lewe is om ander te behandel soos jy self behandel wil word, die manier waarop mense diere behandel se vir my ook baie oor hul menslikheid en menswees. Ek glo ook om voluit te lewe, lief te he en nooit spyt te wees oor enigiets in jou lewe nie dan sal jy weet jy het die regte keuses gemaak. En dan dielaaste maar nie die minste nie is om elke dag van jou lewe tot eer en verheerliking van God te leef.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik, opreg, 'n gesinsman wees. Hy moet ook avontuurlistig en pret wees met 'n skerp sin vir humor. Ek het 'n 10 jarige seuntjie, die lig van my lewe en verwag van my ideale pasmaat om van kinders te hou. Ek verwag ook dat hy sy eie tyd moet he om te doen waarvan hy hou mits dit nie te tydrowend is nie. Hy moet empatie betoon en ons moet mekaar as gelykes behandel maar hy moet nogsteeds die "jagter" wees. Hy moet manlikheid en krag uitstraal maar tog sensitief wees teen oor sy gesin en 'n "gentleman" wees. Hy moet betroubaar wees en ten alle tye sy beloftes nakom. Ek wil ook ten alle tye veilig voel by hom en geborge by hom voel hy moet ook "affectionate" wees. Ek wil weet hy is die geestelike hoof van ons huis asook die persoon wat sorg vir sy gesin en hulle ten alle tye sal beskerm teen enigiets. Ek wil bemind voel en weet hy het my onvoorwaardelik lief. Ons moet sielsgenote wees. En 'n absolute Moet is dans, hy moet goed en lekker kan dans en daarvan hou, die langarm,sokkie soort. Ontrouheid, hardheid, afsydigheid, geen kommunikasie, geen respek vir mekaar, afstand ( as jou man van die huis af weg werk) onbetroubaarheid, en enigiets anders as onvoorwaardelike liefde van beide partye af en natuurlik as albei nie dieselfde oor Christenskap en God voel nie sal 'n verhouding met my vernietig. Ek is ook opsoek na 'n pasmaat wat glo dat die kleurgrense nie binne die huwelik en verhoudings oorskry word nie.

Wat Haar Vriende S

sonwindblommekind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Boogskiet; Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters