weskusdolweskusdol

weskusdol

53 – Swellendam, Wes-Kaap, Suid-Afrika

lewenslustige pot soek haar deksel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Swellendam, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n mense mens met my voete plat op die aarde. Hou van iemand spesiaal bederf en eks mal oor oogkontak.ek hou van kamp en sommer net lekker lag. Ek is mal oor dans maar kan ook n stil aandjie by die huis geniet. Ek hou ook daarvan om dinge op die ingewing van die oomblik en onbepland aan te pak. Beplanning het ook sy tyd en plek in my lewe. Ek is n een man vrou.ek spandeer my vrye tyd aan my stokperdjies. Ek is wie ek is en sal nie verander soos jy my wil he nie. Eks reguit en haat leuens.ek is n see en sand mens en n weskusser in murg en been.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat kan saam lag en saam huil en wat my sal aanvaar met al my tekortkominge. Ek is mal oor huis mooi maak, bak en brou asook tuinmaak. Ons moet saam nuwe avonture kan aanpak en saam besluit. Iemand wat nie bang is om sy hande vuil te maak nie en wat kan help met my stokperdjies. Eks opsoek n familie mens noie n joller nie.iemand wat die priester in die huis kan wees.

Wat Haar Vriende S

weskusdol het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek haat dit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Fliekkanale; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters