Elja

46 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Opsoek na my sielsgenoot en reisgenoot van die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Goeie dag!

Ek het regtig aangesluit omdat ek opsoek is na my sielsgenoot en reisgenoot in die lewe. Ek het al soveel keer gesien mense gee voor vir wat hulle nie is nie. Ek is sensitief en omdat ek sensitief is kry ek maklik seer. Ek het al baie kante van hierdie lewe gesien. Ek hou van reis alhoewel ek nie meer kans kry daarvoor nie. Ek hou baie van musiek, en het op 'n baie laat ouderdom weer fluit begin speel. Ek is baie stil, kan nogal se wat ek dink........ek hou van sport het baie jare terug die Argus aangepak......en voltooi. Deesdae ry ek met my fiets om die blok. Ek het 'n baie fyn kant en soos ek reeds gese het baie sensitief. Ek is regtig opsoek na iemand waarmee ek lang ure kan gesels wat my beste maat sal wees, en wat eerlik sal wees. Ek is baie lief vir die Vader en probeer ook my pad daarvolgens stap. Ek is gedoop met die Heilige Gees en ek glo Hy is my hele lewe bestaan. Al kry ek hoe seer op aarde Hy is my hele bestaan.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat nie rook of drink nie. Iemand wat nie oordeel nie, ek het genoeg foute gemaak in my lewe niemand hoef my elke dag daaraan te herinner nie. As jy hardwerkend is is dit 'n pluspunt, alhoewel jou groot blink kar sal my nie beindruk nie, ek stel eerder belang in die persoon. Rykdom is 'n relatiewe begrip. Ek soek ne iemand waarby ek, ek kan wees. Wat my nie in 'n boksie wil plaas van hoe hulle ideale vrou lyk nie. Ek is nie 20 nie maar 20x2. Ek soek iemand wat net vir my baie baie lief sal wees, en wat sal verstaan dat alhoewel ek 'n logiese werk doen, het ek 'n baie kreatiewe kant. Ek bid dat die Vader die regte persoon sal lei om hierdie profiel te lees.

Wat Haar Vriende S

Elja het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Musiek Maak
Sport:
Fietsry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters