Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Benoni ([Benoni]), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Onlangs 'n Weduwee na ons reeds twee jr vervreem was. Ek's nie vol nonsens nie, maar Haat leuenaars en vertrou nie maklik nie, so vertroue moet verdien word. Ek is vreeslik Romanties en liefdevol, maar Haat valse mense, en sien gewoonlik reg van die begin af deur hulle. Action speaks louder than words en weet maar ek is ontsettend oplettend en loop met my 'n reguit padjie, en ek's die mees Liefdevolle, regverdige, lojale en toegewyde mens wat jy ooit sal kry. Baie Lief vir verrassings, en Chokolade en Blomme is altyd 'n groot winner met my. Lief vir maanlig pike pieknieks, romantiese kersligetes, mal oor dans en ook sommer net my skoene uitskop en in my lovey se arms te le en Fliek kyk. Ek skree net so lekker saam in 'n Rugby wedstryd en is net so gemaklik by 'n formele dinee. Behalwe vir dans wat my groot passie is, is ek nie 'n vreeslike sportiewe mens nie, alhoewel ek 'n uitstekende supporter is. Ek hou van my spasie en gun ook my maat sy spasie. [geskrap]
Haar Ideale Pasmaat
Moet iemand met baie geduld wees aangesien ek baie seer gekry het en baie skrikkerig is om weer betrokke te raak. Moet absoluut mal wees oor Dans! Hy moet soos ek absolute activist wees vir Diere-regte. Mal wees om te gaan kamp, die natuur en soms baie diep kan raak. Moet 'n fyn aanvoeling vir die kunste he en 'n wye musieksmaak en kennis. Lief wees vir die lewe. Weet wanneer om stil te wees en wanneer om net absoluut mal te gaan. Moet sensitief en baie romanties wees. Moenie my oorweldig op so 'n manier dat ek versmoor nie, my, my ruimte/spa sie gee as ek daarvoor vra. En asseblief, moet iemand wees wat 'n intellegente gesprek kan voer en kan inpas by enige tipe groep mense by 'n sosiale funksie. In 'n neutedop hy moet vreeslik romanties en Liefdevolle wees en nie met handjies gevou met 'n mond vol tande sit nie.
Wat Haar Vriende Sê
Susan64 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Breiwerk; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Naaldwerk; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Kegelbal; Motorsport; Pluimbal; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |