bemine_012

57 – Johannesburg (Northriding), Gauteng, Suid-Afrika

[geskrap]

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg (Northriding), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mens kan enige iets skryf en wanneer jy die ware Jacob ontmoet dan is dit nie die vas wat hulle op papier ge.sit het nie. [geskrap]

Ek stel voor leer my ken, die lewe is te kort vir speletjies speel. Eks opsoek na n ernstige verhouding. Aan vaar my nes ek is. Aanvaar my kind, want kinders het nie gevra vir omstandighed nie.

Eks n baie oop mens wat jy sien is wat jy kry. Ek het baie liefde om te bied. wil alles deel. Wil saam oud word. Hou nie van moody mans nie, ek kan my liefde wys en soek dieselfde terug. Die lewe is kort vir onbrnullighede.

Hou van visvang, langarm dans en die buite lewe.

Love me for who I am.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n man wat liefde kan gee en wys. Hy moenie selfsugtig wees nie. Moet die Here in sy lewe he. Hy moet ons eerste kan stel, kinders 2de, hy moet alles wil deel en ek soek nie n man wat vriende met sy ex is nie.

Wees net jouself, openlik. Wat bereid is om saam oud te word. Ons moet mekaar goed kan aanvul, indien jou kinders in meng hou eerder verby. Wat ek gee wil ek terug he. Die lewe is te kort vir onbenullighede.

Is jy opsoek na liefde dan is jy die een. n Mens lewe net een keer maak die beste daarvan.

Wat Haar Vriende S

bemine_012 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters