Lielablom

43 – Pretoria (Thabazimbi), Gauteng, Suid-Afrika

Optimistiese kunstenaar. Skrywer, musikant, "juffrou", dromer, romanties, diep, analis, vriendelike

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Thabazimbi), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Geniet intelligente mense, veral emosioneel intelligent. Mense-mense. Iemand wat skerp is met sin vir humor. Iemand wat nie weg hardloop van probleme, maar dit oplos. Optimis, kan soms impulsief ook wees! Iemand wat ander se lief en leed kan voel. Iemand wat n verskil maak in ander se lewe. Hoe voel mense as hul uit jou geselskap stap- so by the way? Lol. die manier hoe jy n kind of n dier behandel s baie van jou karakter! Iemand wat soms n traan ook kan wegvee.. Niemand is van staal gemaak nie. Iemand wat hou van aanraking. Iemand wat jou kan laat veilig voel. Iemand wat hou van n krismisbed so nou en dan! Iemand wat weet wie hy is, mooi praat met oumense, iemand wat hou van kitaarmusiek om n kampvuur maar net so gemaklik is met n movie in n mall.

Wat Haar Vriende S

Lielablom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Ontspanning & Vermaak
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Sport:
Atletiek; Dans
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in