witmadeliefiewitmadeliefie

witmadeliefie

62 – Germiston (Oos Rand), Gauteng, Suid-Afrika

Gee my n kans in jou lewe en ons geniet die lewe saam!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Germiston (Oos Rand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n Christenvrou en baie lief vir Koning Jesus daarby is ek stil en rustig en dankbare mens! Gelukigste by my huis,en om in my tuin te werskaf maar verlang na n bietjie bederf en uitgaan. Ek was vir lank alleen maar sien nou weer kans om die lewe te geniet en vriende te maak. Kom ons ontmoet mekaar vir koffie by die "mall", leer mekaar ken en dan kan ons kyk wat ons regtig in gemeen het....ek glo ek kan iemand baie gelukkig maak en as jy my werklik wil leer ken sal ek jou n kans gee om my van nader te leer ken....glo my jy sal nie teleurgesteld wees nie.... onthou looks is nie alles nie dit is die innerlike wat n mens se karakter bou. En om te kommunikeer kan ons die beste en mooiste van mekaar leer ken en n dan n hegte verhouding bou.......

Haar Ideale Pasmaat

Met die grysheid kom die wysheid so se hulle my pasmaat moet n wedergebore Christen wees met waardes. N rustige persoon wat saam met my geselstye en lekker kuier tye wil geniet. Iemand wat die lewe ken en weet waarheen hy oppad is. N Vriend wat respek het vir n vrou wat saam kan gesels, lag en huil en die lewe kan geniet.Ek wil nie meer alleen dinge doen nie ek soek n maat wat saam met my wil kerk toe gaan.... gaan uiteet koffie drink piekniek hou ens ens ens... Ek wag vir jou om my n kans te gee en is nuuskierig om van jou te hoor....

Wat Haar Vriende S

witmadeliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skaak; Sokker; Stap; Staptogte; Tennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie