ReisVerslaafde

55 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Geniet elke dag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tuinroete (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dit is altyd maklik om te beskryf waarvan jy hou, nou moet ek skryf dat iemand my profiel raaksien - dis moeilik, Die veld, veral die bosveld, die see maw alles buite in die natuur is baie na aan my hart. Is baie lief om te reis en onbekende plekke te gaan verken.Ek is mal oor mense, om goeie vriende te onthaal te lag en te gesels Dit is ook heerlik om skoene uit te skop en net in jou eie plekkie vrede, vreugde, rustigheid en geluk te soek. Alles om jou te waardeer en te besef ek is tuis! Ek is gelukkig en tevrede.......

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat die Here dien met sy hele hart. 'n Opregte eerlike persoon wat kan lag en ontspan. Alle bagasie en die verlede begrawe het en wat die nuwe fase van sy lewe met oorgawe en passie aanpak Iemand wat die lewe geniet en besef hoe kosbaar is elke oomblik gebruik dit ten volle!

Wat Haar Vriende S

ReisVerslaafde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Gholf; Jag; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters