Buddy1983Buddy1983

Buddy1983

46 – Kempton Park (Birch Acres), Gauteng, Suid-Afrika

1 Kor 13:7 "Die liefde bedek alles,glo alles,hoop alles,verdra alles"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Birch Acres), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n baie liefdevolle sportiewe Chrsitelike man,ek is altyd vol grappies maar ek het my ernstige oomblikke ook.Ek hou nie van leeunaars nie,en ek soek n meisie/vrou wat alles saam met my kan en wil doen,ek hou van mountain biking ry en ek wil graag dit saam met die vrou in my lewe doen so sy moet darem sportief wees.Ek is net so gemaklik voor die televisie,spandeer ook baie tyd saam met my familie.My uitkyk in die lewe is "Die lewe is te kort om te uhm en te ah,hou op draaie loop en praat reguit.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet n Christen wees en God eerste stel in haar lewe,bo werk en familie,sy moet sportief wees ,ek wil dinge saam met haar kan doen of dit nou kerk toe gaan ,braai,kamp sport beoefen en kyk,ens ens.Looks pla my nie eintlik nie,ek wil graag eendag my eie kinders he,natuurlik wil ek ook eendag trou ek dink n saamblyery kan nie werk as dit nie tot eer van God is nie,Angus Buchan het gese hoekom saambly as jy lief is vir daai persoon hoekom nie trou nie,wel dis die vraag wat ek myself al baie afgevra het,miskien is dit hoekom my verhoudings en saamblyery nie uitgewerk het nie,wie weet.

Dit pla my nie as die vrou/meisie alreeds kinders het nie,ek kom goed oor die weg met kinders,so wat verhoed jou om met my te praat,miskien n seer vinger van al die tikwerk ha ha,kom kom ek wag?

Wat Sy Vriende S

Buddy1983 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Lank; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Bergfiets; Bofbal; Boks; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Oriëntering; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Sagtebal; Seil; Skaak; Skermkuns; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veldhokkie; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterpolo; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Oefening
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters