MrTrippleH777

31 – Blouberg (goodwood/ kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

blonde man soek i maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (goodwood/ kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gestremd
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is i 24jarige ou wat gestremd is. Wat vriende soek. Ek houvan alle tiepe sport. Veral rugby en krieket. Ek is i rustige ou. Houvan om te gaan fliek. Ek kom nie juis tussen mense so baie nie het niemand om mee te deel nie. Ek hou ook van braai en lekker om die vuur sit en kuier. Ek is goed met rekenaars. Ek is my ma hul se eie IT mannetjie hehe. Ek speel ook graag online games oor die internet.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet betroubaar wees en eerlik. Iemand wst vrolik is. I goeie vrienskap kan opbou. Sy moet my kan aanvaar nes ek is. Ek wil graag dinge saam haar kan doen. En net lekker gesels.

Wat Sy Vriende S

MrTrippleH777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Hoop; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Motorsport; Snoeker; Sokker; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Italiaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse