Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek wil nie by n pub gaan sit en so die verkeerde indruk gee en verkeerde mans ontmoed nie ,so kom ons probeer kyk of die werk.
As jy gelukkig is met die mens wat jy is en vrede in jou hart en siel het is dit n goeie begin punt vir my want dit is hoe ek is.ek hou nie van mense wat games wil speel in die lewe nie.ek weet wat ek wil he en verseker ook wat ek nie wil he nie.ek het nog nie opgee om te glo aan mooi ware liefde vir ewig nie en sal wag tot my pot se deksel opdaag.
Ek is net eerlik vol liefde en love dit om te lewe en soek n man wat my beste vriend sal wees al is ons jare getroud en altyd my ook soentjies en drukkies sal wil gee.ek is altyd myself en hou van lag en net gelukkig te wees.
Ek het 2 pragtige kiddies en hulle het n goeie pa so ek is verseker nie opsoek na n pappa vir my kiddies nie maar ons 3tjies het soveel liefde so vi di regte een is daar baie plek in ons harte en lewe.daars nog baie wat ek kan se maar die beste is kontak my dan leer jy my ken en besluit vi jouself of ek net real en opreg is lol xxxx
Haar Ideale Pasmaat
Heel eerstens soek ek iemand met ook ware waardes en as jy n man is wat na n paar gespreke my stoute fototjies gaan vra hou sommer nu verby.wees jou self teen alletye en moet nooit aan ander doen wat jy nie sal wil he hulle aan jou moet doen nie.ek hou van n wyntjie of n drankie saam vriende of saam n braai maar as drank jou n lelike mens maak dan weet sommer nou ek wil nie so iemand he nie.ek hou ni van nonsins nie en wil nie iemand probeer fix nie.as jy weet hoe om n vrou te behandel en waardeer waarborg ek jou as jy die regte een is le daar n leeftyd vol met net liefde geluk en vrede saam my.jy hoef ni elke sondag kerk toe te gaan ni maar jou hart moet op die regte plek wees.wees Godvresend en waardeer die lewe en alles mooi in dit xxxx
Wat Haar Vriende Sê
wareliefie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
wareliefie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.