Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
'n Spontane en vriendelike mens. Vriende en familie is baie belangrik, hou van die buitelewe (kamp en bos) baie sportief, duik, fietsry, gym en draf, altyd reg vir 'n uitdaging. Ek hou van dans, lees en rustig wees. Moet nooit terug hou en glo aan 'n "bucketlist" Soek liefde en iemand opreg om dit mee te deel.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet standvastig wees eerlik en opreg, moet kan kommunikeer en vertrou. Jou maat moet altyd jou beste vriend wees en bly. Jou maat moet altyd eerste kom, sal daarvan hou as ons saam 'n stokperdjie kan doen. Hy moet met sy hande kan werk.
Wat Haar Vriende Sê
Dellad het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Nuwe Era |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Motorsport; Roei; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Waterski |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Sensasiesoeker |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |